'n Klep is 'n toestel in 'n pyp wat vloei afsluit. Die bekendste toepassing van 'n klep is die krane in 'n huis.
Verskillende tipe kleppe Klep Voordele Nadele Balklep (ball valve)90px Baie eenvoudige beginsel. Betroubaar. Kan baie gebruik word. Seël dig. Lae druk indien vol oop. Kan hoë afsluitdrukAfsluitdruk is die drukverskil tussen die bo-stroom en afstroom van die klep wanneer die klep toe is. hanteer. Kan redelik suksesvol gebruik word as 'n beheerklep. Hoë koste. Nie die beste klep vir vuil aanwendings nie. Sluisklep (gate valve)90px Gehard (robuus). Baie betroubaar. Kan baie keer gebruik word. Lae drukval indien vol oop. Seël dig. Kan hoë druk hanteer. Hoë koste. Maak nie maklik oop met hoë afsluitdruk nie. Vleuelklep (butterfly valve)90px Goedkoopste klep. Kan baie keer gebruik word. Nie geskik vir baie hoë afsluitdruk nie.Koeëlklep (globe valve)90px Beheer vloei die beste. Word dus gebruik as beheerklep. Baie betroubaar. Kan baie keer gebruik word. Kan baie hoë afsluitdruk hanteer. Duur. Hoë drukval wanneer klep vol oop is.Mesklep (knife valve)90px Goedkoop. Lae drukval indien vol oop. Kan nie baie hoë afsluitdrukke hanteer nie. Nie gemaak om baie te bedryf nie (oop en toe te maak).
Prentjies
Voetnotas
Kategorie:Boukunde Kategorie:Boumateriale Kategorie:Stromingsleer