Die Reynoldsgetal is 'n dimensielose getal wat 'n aanduiding van turbulensie is.
Waar: = digtheid in kg/m3 = snelheid van die vloeier in die pyp in [m/s] = binnediameter van die pyp in meter [m] = dinamiese viskositeit in [Pa.s] of [N.s/m2] of [kg/(ms)]. Die viskosteit van water by 21 °C is 1 cP of 0.001 Pa.s
In terme van eenheidsimbole:
Kyk ook Colebrookvergelyking Pypvloei
Eksterne skakels
Die Reynoldsgetal op sixtysymbols.com
Kategorie:Aërodinamika Kategorie:Getalle