Matanzas250pxLandOppervlakte11 798,02 vk km Bevolking (2011)Oficina Nacional de Estadísticas (Kuba) 690 113 Bevolkingsdigtheid 58 / vk kmHoofstadMatanzasAmptelike webwerf www.atenas.inf.cu

Matanzas (uitgespreek [maˈtansas]) is 'n provinsie in Kuba met ongeveer 690 000 inwoners. Dit is ten opsigte van sy oppervlakte die tweede grootste provinsie (naas Camagüey) in die land. Die provinsie se hoofstad, Matanzas, het vandag 'n bevolking van sowat 145 duisend.

Sien ook Provinsies van Kuba

Eksterne skakels Matanzas se amptelike webwerf

Verwysings

Kategorie:Provinsies van Kuba