Wonderboom kan na een na die volgende verwys: Wonderboom (Karoo) Wonderboom, Suid-Afrikaanse rock-musiekgroep van Johannesburg, Suid-Afrika Wonderboomlughawe, 'n lughawe sowat 8 km noordoos van Pretoria. Wonderboom-natuurreservaat, natuurreservaat in die noordelike deel van Pretoria, weerskante van die Magaliesberg. Wonderboomvy (Ficus salicifolia), mediumgroot boom wat wydverspreid in Gauteng, Noord-Wes en Limpopo voorkom. Wonderboom en Wonderboom-Suid, voorstede van Pretoria.