duimnael|links|Boloop van die Río Caquetá in die Colombiaanse Andes duimnael|links|Die Río Caquetá verlaat die Andes met lae watervlak Die Rio Japurá (Spaans: Río Caquetá / Japurá) is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika en volgens afloop die derde grootste sytak van die wêreld na die Rio Madeira en die Rio Negro. Die rivier, met 'n lengte van 2 820 km, vloei deur Colombia en die Brasiliaanse deelstaat Amazonas.
Die Río Caquetá ontspring in die ooste van Pasto in die Colombiaanse Andes net 10 km van die Río Magdalena se oorsprong. Aansluitend vloei die rivier in suidoostelike rigting deur die Amasone-bekken in die weste van Brasilië, waar die Rio Japurá in die Amasonerivier uitmond. Die boloop van die rivier word in Colombia Río Caquetá genoem.
Sytakke Die grootste sytakke (stroomaf): Kümmerly+Frey Rand McNally: Internationaler Atlas. Georg Westermann Verlag. Río Orteguanza (links) Río Macaya (regs) Río Caguãn (links) Río Yari (links) Río Cahuinari (regs) Río Apaporis (links)
Verwysings
Kategorie:Amazonas Kategorie:Riviere in Brasilië Kategorie:Riviere in Colombia