Linnea Eleanor Yeager (13 Maart 1929 – 25 Mei 2014), bekend as Bunny, was 'n Amerikaanse fotograaf en model. Sy is veral bekend vir haar foto's van Bettie Page vir Playboy Magazine en vir foto's van naakte vroue gedurende die 1960's. Yeager is in Wilkinsburg, Pennsylvania gebore. Sy is op 85-jarige ouderdom aan hartversaking in Miami, Florida oorlede.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Geboortes in 1929