Hierdie artikel handel oor die distrik (borough) in Londen. Vir ander gebruike, sien Barnet (dubbelsinnig).

Barnet (amptelik in Engels as die London Borough of Barnet) is 'n distrik (borough) in die noorde van Groter-Londen, Engeland. Volgens die 2011-sensus het die distrik 'n bevolking van 356 400 gehad. Bekend vir sy Joodse geskiedenis,allinlondon.co.uk/barnet in 2011 was 14,8 persent van Barnet se bevolking Joods; meer as enige ander plek in die Verenigde Koninkryk. Dit grens aan die graafskap Hertfordshire in die noorde en vyf ander Londen-distrikte in die ooste, suide en weste.

Eksterne skakels Barnet se amptelike webwerf

Verwysings

Kategorie:Boroughs van Londen