Bonifatius VIIBoniface VII. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.Miranda, S., The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/consistories-x.htm#BonifaceVII gebore Franco Ferrucci die seun van Ferrucius was 'n teenpous van die Rooms Katolieke Kerk eers in 974 en later weer van 984 tot 985. Hy het die steun van die adellike familie die Crescentii gehad.
Biografie BonifatiusOestereich, T. (1907). Boniface VII (Antipope). In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Retrieved May 12, 2014 from New Advent: http://www.newadvent.org/cathen/02661c.htm het sy voorganger Pous Benedictus VI in 974 gevange geneem en (laat?) verwurg Miranda, S., The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/bios972.htm#Francone 'n Volksopstand het hom gedwing om nog dieselfde jaar na Konstantinopel te vlug met 'n groot hoeveelheid waardevolle skatte van die Vatikaan. In 984 keer hy terug en set die nuwe pous Pous Johannes XIV gevange in die Engeleburg waar Johannes na vier maande sterf weens vergiftiging, ondervoeding en/of mishandeling. Na 'n kort bewind word Bonifatius in 985 self vermoor. Sy naakte liggaam word deur die strate van Rome gesleep. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XV.
Verwysings
Kategorie:Mense in die 10de eeu Kategorie:Sterftes in 985 Bonifatius VII