Boor kan na een van die volgende verwys:
Boor, 'n chemiese element met simbool B en atoomgetal 5. Boormasjien, 'n apparaat wat gebruik word om gate te boor. Boorpunt, 'n insetstuk aan die voorkant van 'n boormasjien. Boor, die aksie waartydens 'n boormasjien gebruik word. Boor(-wydte), die afmeting van 'n enjinsilinder se deursnee; gewoonlik saam met die "slag" gespesifiseer.