Riverton is 'n nedersetting en terrein van die pompstasie vir die Kimberley waterwerke en geleë aan die Vaalrivier. Vroeër was daar na diamante gedelf in die omgewing. Dit is ook 'n gewilde naweekoord.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Kategorie:Kimberley