duimnael|links|300px|'n Pratt & Whitney PW4098 enjin op uitstalling.
Die Pratt & Whitney PW4000 is 'n familie van hoë-omleiding-verhouding turbowaaiervliegtuigenjins met 'n gesertifiseerde stukrag wat wissel van 52 000 tot 99 040 lbf (230-441 kN). Dit het 'n veel wyer toepassing gevind as sy voorganger, die JT9D-reeks.
Aanwendings Airbus A318 Airbus A310 Airbus A330 Boeing 747-400 Boeing 767 Boeing 777 Boeing KC-46 McDonnell Douglas MD-11
Kategorie:Vliegtuigenjins