KwaMbonambi is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal. Die dorp lê 27 km noord van Empangeni langs die N2 nasionale pad. Die naam beteken "die plek waar leiers bymekaar kom". Die dorp word omring deur suikerriet- en denneplantasies.

Boorlinge Bridget Masango (* 1962): DA-politikus en skaduminister.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal