RijekaFiume 280px Kaart Wapen 170px|center border|70px|center Vlag border|70px|center Land  Distrik Primorje-Gorski kotar Koördinate  Stigting 3de eeu v.C. Oppervlakte:    - Totaal 44 vk km  Hoogte bo seevlak 0 m  Bevolking:    - Totaal (munisipaliteit in 2011) 128 735  - Bevolkingsdigtheid 2 926/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Klimaat    - Tipe Mediterreense klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 16,4 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie 5,7 / 23,0 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 537,9 mm Burgemeester Vojko Obersnel (SDP) Amptelike Webwerf www.rijeka.hr

Rijeka (Italiaans en Hongaars: Fiume) is die belangrikste hawestad van Kroasië, geleë aan die Kvarner-baai ('n inham van die Adriatiese See). Dit het ongeveer 128 735 inwoners (2011) en is die derde grootste stad in Kroasië.

Geskiedenis Dit is gestig gedurende of vóór die tyd van die Romeinse Ryk, waarna die stad opeenvolgend deur die Franke, Kroasiërs en Hongare verower is voordat dit uiteindelik gedurende die 15de eeu onder beheer van die Oostenrykse Habsburg gekom het.

Die relatief nabygeleë Republiek van Venesië kon nooit beheer oor Rijeka verkry nie, maar het die stad twee keer verwoes. Die bekende verligte Hongaarse Kommunistiese leier János Kádár is in Rijeka gebore.

Hawe Die hawe hanteer gemiddeld 15 441 000 ton vrag en 219 800 passasiers per jaar.Croatian Bureau of Statistics (2008 data, Croatian ports, Nota: die hawe van Rijeka sluit die Rijeka-, Bakar-, Bršica- en Omišalj-terminale in.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kroasië Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See