Dimbaza is 'n dorp in Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 20 km wes van Qonce (voorheen King William's Town) op die R63 pad na Alice geleë. In 2011 het dit 'n bevolking van 21 783 gehad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap