Katberg is 'n gehug in Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Daar is 'n eksklusiewe gholflandgoed in die Katberg.

Die Katberg-formasie dateer uit die Trias, en behoort tot die Karoo se afsettinggesteentes.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap