duimnael|regs|Ryp koejawels te koop in Bangalore, Indië duimnael|283x283px|Koejawel Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat. Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.
Top mango- en koejawel-produserende lande (2011) LandMetrieke ton15,188,0004,350,0002,600,0002,131,0001,888,5001,827,3001,190,000889,176850,000800,551 Res van die Wêreld 7,238,639Wêreldtotaal38,953,166(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Uitheemse bome in Suid-Afrika Kategorie:Vrugte