Die klipels (Afrocanthium mundianum) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad onder die platorand tot in Limpopo en weswaarts tot by Mahikeng en Eswatini. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Zimbabwe en Mosambiek. Die boom groei in oop, klipperige plekke, op miershope en ook in oewerstruikbos. Die boom se FSA-nommer is 710.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Afrocanthium Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe