Die bosveldwitklokke (Rothmannia fischeri) is 'n struik of klein boom wat voorkom in die Lebomboberge en verder noordwaarts. Die spesie is ook inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 694.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Rothmannia fischeri subsp. fischeri Rothmannia fischeri subsp. moramballae (Hiern) Bridson Rothmannia fischeri subsp. verdcourtii Bridson
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika fischeri Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe