Die Septemberklokkies (Rothmannia globosa) is 'n struik of klein boom wat voorkom noord vanaf Port St. Johns tot in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in die sentrale deel van eSwatini, die ooste van Mpumalanga en Limpopo tot by die grens van Zimbabwe. Die boom groei in woudrande en natter kusbosveld.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika globosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika