Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees). Daar word ook na hulle verwys as die hominiene of die mensagtiges. Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.
none|frame|Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orang-oetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.
Verwysings
Kategorie:Primate Kategorie:Wetenskaplike klassifikasie