Dominika Navara Cibulková (née Cibulkova; Slowaaks: [ˈdominika ˈtsibulkoʋaː]; gebore 6 Mei 1989) is 'n voormalige professionele tennisspeler van Slowakye. Sy is bekend vir haar energieke, vinnige en aggressiewe spel. Sy het al die kwarteindronde (of beter) van al die Grand Slam-toernooie gemaak. Dominika Cibulková: Mám pred sebou ešte dlhú cestu, SME Ženy Bez dresu s Dominikou Cibulkovou Videointerview

Cibulková speel reeds van agtjarige ouderdom tennis op haar geboortedorp Piešťany. Op elf trek hulle na Bratislava. Sy het klei- en hardebane verkies.

In 2014 verloor sy teen Li Na in die eindstryd van die Australiese Ope. Hiermee word sy die eerste dame van Slowakye wat in 'n Grand Slam-eindstryd uitdraf. Die telling was 7–6(7–3) en 0–6. Inspired Cibulkova stuns Radwanska. WTA se amptelike webwerf, 23 Januarie 2014, besoek op 28 Januarie 2019.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Dominika Cibulková tydens die Franse Ope in 2016 duimnael|links|upright|Dominika Cibulková tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2015 Die tabel toon Cibulkova se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2007 Nie gekwalifiseer nie Rondte 3 Nie gekwalifiseer nie Rondte 22008 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 32009 Rondte 4 Halfeindstryd Rondte 3 Nie deelgeneem nie2010 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 3 Kwarteindstryd2011 Rondte 3 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 22012 Rondte 2 Kwarteindstryd Rondte 1 Rondte 32013 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 12014 Eindstryd Rondte 3 Rondte 3 Rondte 12015 Kwarteindstryd Nie gekwalifiseer nie Rondte 1 Rondte 32016 Rondte 1 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 32017 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 22018 Rondte 1 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 42019 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie

Verwysings

Eksterne skakels

Dominika Cibulková se ITF-profiel Dominika Cibulková se WTA-profiel

Kategorie:Slowake Kategorie:Tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers