Die bosstamvrug (Donella viridifolia) is 'n groot boom wat voorkom in kuswoud noord vanaf Oos-Londen tot in die suide van Mosambiek en ook in die Chimanimaniberge op die grens van Zimbabwe. 'n Kenmerk van die boom is die blare wat talle parallelle syare op het.
Galery
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
viridifolia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe