Die Verklaring van Windhoek is 'n verklaring van beginsels van persvryheid wat deur Afrika-joernaliste opgestel is in 1991. Die verklaring pleit vir onafhanklike, pluralistiese media en persvryheid in Afrika.

Die verklaring was die resultaat van die opvoedkunde-, wetenskap- en kultuurorganisasieseminaar van die VN vir die bevordering van onafhanklike, pluralistiese media in Afrika. Hierdie seminaar het plaasgevind in Windhoek, Namibië van 29 April tot 3 Mei 1991. Dit bestaan uit 19 verklarings wat beskryf hoe die onderwerp van bespreking nodig is vir die ontwikkeling en onderhoud van 'n demokrasie asook vir ekonomiese ontwikkeling.

Bronnelys Declaration of Windhoek Martin, Robert (1992). "Building an Independent Mass Media in Africa." Journal of Modern African Studies 30 (1992): 331–340. "UNESCO Celebrates Tenth Anniversary of Windhoek - IFEX Berger, Guy (2011). "Media in Africa: 20 years after the Windhoek Declaration on Press Freedom". Windhoek: Media Institute of Southern Africa. MEDIA IN. Twenty years after the AFRICA. on press freedom. Windhoek Declaration. Edited by Guy Berger. Published by - PDF Free Download Modoux, A. (2007). From Windhoek to the World. in "50 years of African journalism - African media since Ghana's independence" (eds. Barratt, E and Berger, G). https://guyberger.ru.ac.za/fulltext/50years.pdf

Eksterne skakels Volledige teks van die verklaring

Kategorie:1991 Kategorie:Menseregte Kategorie:Windhoek