Die bittervalsdoring (Albizia amara) is 'n middelgroot boom wat voorkom in miombo-bosveld in 'n groot deel van Zimbabwe en Limpopo. Die boom het 'n digte kroon met neerhangende blare wat swaar lyk en egter uit fyn pinnas bestaan.

Verspreiding Die spesie is inheems in Botswana, Eritrea, Ethiopië, Indië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Albizia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe