duimnael|links|260px|'n Boeing 737-800 met geboë vlerkpunte duimnael|280px|Interieur van die ekonomiese klas van 'n Boeing 737-300 duimnael|280px|Interieur van die besigheidsklas van 'n Boeing 737NG

Die Boeing 737 is 'n gewilde kort- tot mediumafstand kommersiële passasierstraalvliegtuig vervaardig deur Boeing Commercial Airplanes sedert 1967.

Sedert sy bekendstelling in 1967 is reeds meer as 10 500 eenhede verkoop, meer as enige ander kommersiële vliegtuig, byna dubbel die totale Airbus-produksielyn. Alle modelle het twee motore, een onder elke vlerk.

Variante Daar is/was vier basiese generasies van die 737, genaamd die "Original", "Classic", "Next-Generation" (NG) en "MAX" modelle.

Original: die 737-100 en -200 (Vervaardig van 1967 tot 1988) Classic: die 737-300, -400, en -500 (Vervaardig van 1983 tot 1997) Next-Generation (NG): 737-600, -700, -800, en -900 (Vervaardig van 1997 - ) MAX (Vervaardig van 2017 - )

Verwysings

Kategorie:Boeing Kategorie:Passasiersvliegtuie