Die gladdeblompeer (Dombeya cymosa) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die boom se blare is ellipties en gepunt. Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom noord van Oos-Londen, onder die platorand, noordwaarts tot langs die Lebomboberge voor. Die boom se FSA-nommer is 469.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 SANBI Redlist Plants of the World Online

cymosa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika