Die tangens van 'n hoek word gedefinieer as die verhouding tussen die teenoorstaande en die aanliggende sye van 'n reghoekige driehoek.

regs|400px In reghoekige driehoek ABC is: ;

En ook:

Om te onthou Sin: “sints” → sin = teenoorstaande oor skuins

Cos: “cosas” → cos = aangrensend oor skuins

Tan: “tanta” → tan = teenoorstaande oor aangrensend

Inverse- of boogtan Wanneer die hoek uitgewerk word van die verhouding van die sye, noem ons dit boogtan of die inverse van tan.

Die boogtan van 1.0 is 45° of:

In Engels word dit "arctan" genoem.

Excel

In Microsoft Excel word die hoek in radiale gebruik en daarom word tangens soos volg gebruik:

TAN(45*PI()/180) = TAN(RADIANS(45)) = 1

ATAN(1)*180/PI() = DEGREES(ATAN(1)) = 45

Kyk ook Sinus Cosinus Driehoeksmeting

Kategorie:Trigonometrie