duimnael|regs|260px|Wellington se moederkerk troon uit bo Kerkstraat duimnael|regs|260px|Kerkstraat in Amsterdam
Kerkstraat is die naam van verskeie strate in dorpe en stede reg oor Belgie, Nederland en Suid-Afrika. Hierdie strate is (of was) gewoonlik die hoofstraat en is so genoem omdat die plek se moederkerk in die straat geleë is of was. Hierdie dorpe en stede het dikwels om die kerk gegroei en ontwikkel.
Voorbeelde Enkele voorbeelde:
België Kerkstraat in Gent, Oos-Vlaandere, Belgie Kerkstraat in Sint-Martens-Latem, Oos-Vlaandere.
Nederland Kerkstraat in Amsterdam-Sentrum, Amsterdam, Noord-Holland Kerkstraat in Baarn, Utrecht Kerkstraat in Bredevoort, Aalten, Gelderland Kerkstraat in Eemnes Kerkstraat in Kampen, Overijssel Kerkstraat in Utrecht Kerkstraat in Zaltbommel, Gelderland Kerkstraat in Voorburg, Zuid-Holland
Suid-Afrika Kerkstraat in Pretoria, Gauteng. Onlangs hernoem na Stanza Bopape-, Helen Joseph-, WF Nkomo- en Elias Motsoaledi-strate (sien eie artikel). Kerkstraat in Nylstroom (Modimolle), Limpopo, nou bekend as Chief Albert Luthuli-straat Kerkstraat in Potchefstroom, Noordwes, nou bekend as Walter Sisulu-laan Kerkstraat in Wellington in die Wes-Kaap Kerkstraat in Smithfield, Vrystaat
Sien ook Kerkstraat-bomontploffing, aanval deur Umkhonto we Sizwe op 20 Mei 1983 in Pretoria, Suid-Afrika.
Kategorie:Strate