duimnael|200px|links|Wladimir Komarof op 'n Sowjet-seël wat in 1964 uitgegee is. + Sendingstatistiek Sendingnaam: Sojoes 1 Kenteken: Рубин (Rubin - "Robyn") Aantal bemanningslede: 1 Lansering: 23 April 196700:35 UTCBaikonoer LC1 Landing: 24 April 196703:24 UTC51.13° N, 57.24° E Tydsverloop: 1 dag, 2 uur, 49 minute Aantal omwentelinge: 18

Sojoes 1 (Engels: Soyuz, Russies: Союз 1, Unie 1) was deel van die Sowjetunie se ruimteprogram en is gelanseer op 23 April 1967. Die Sojoes 1 het 'n enkele ruimtevaarder, kolonel Wladimir Michailowitsj Komarof vervoer, wat gesterf het toe die ruimtetuig geval het ná sy terugkeer na die aarde.

Bemanningslede Wladimir Komarof

Sendinggegewens Ruimtetuig: Sojoes 7K-OK #4, aktiewe koppelingstelsel Massa: 6 450 kg Perigeum: 197 km Apogeum: 223 km Inklinasie: 50,8° Periode: 88,7 minute

<center> Vorige sending: Woschod 2 Sojoes-program Volgende sending: Sojoes 3

Kategorie:Ruimtevaart Kategorie:Bemande ruimteprogram van die Sowjetunie