Mike Havenaar (gebore 20 Mei 1987) is 'n Japannese voormalige sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf.

Havenaar se ouers het in 1986 van Nederland na Japan gekom toe sy pa, Dido, vir die Hirosjima-gebaseerde klub Mazda FC van die Japan Soccer League (nou Sanfrecce Hiroshima in die J1 League) gespeel het.

Eksterne skakels

Japan National Football Team Database

Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense