Die kleinvalsmopanie (Guibourtia conjugata) is 'n immergroen boom wat in die suide van Mosambiek, Pafuri/Punda Maria in die Krugerwildtuin en ook in die Hwange-gebied van Zimbabwe voorkom. Dit is inheems aan Mosambiek, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.
Dit is 'n bladwisselende struik of boom wat 18 m hoog kan word. Die hout word veral vir heiningpaaltjies gebruik, maar dit is ook geskik vir vloere of meubels. Die kernhout is donkerbruin en steek af teen die spinthout wat liggeel is. Die hout is swaar en hard: die digtheid is 950–1100 kg/m³. Die semifosiele hars word as inhambane-kopal verkoop en in vernis gebruik.Timbers 2, , PROTA, , , p. 373
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
conjugata Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe