Die namakwasuikerbekkie (Cinnyris fuscus) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in dorre savanne, doringboomruigtes en Karoobossieveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky sunbird.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies