Ulysses S. Grant, gebore as Hiram Ulysses Grant, (27 April 1822 – 23 Julie 1885) was die 18de President van die Verenigde State (1869–1877). Hy het homself onderskei as generaal tydens die Amerikaanse Burgeroorlog. Tydens sy ampstermyn het Colorado op 1 Augustus 1876 die 38ste deelstaat van die Verenigde State geword.

Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1822 Kategorie:Sterftes in 1885