Die vlag van die Noordelike Mariana-eilande is op 4 Julie 1976 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

Geskiedenis In ooreenstemming met ander nasies in die Stille Oseaan soos die Marshalleilande en Nauru, het die vlag van die Noordelike Mariana-eilande ’n blou baan met ’n wit ster.

Ander vlae

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Noordelike Mariana-eilande by Flags of the World.

Kategorie:Noordelike Mariana-eilande Kategorie:Vlae van die Verenigde State van Amerika