Die Europese rooistert (Phoenicurus phoenicurus) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer in halfdorre savanne en boomveld en is nog net twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 11 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Redstart.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Spekvreters