Die Europese skaapwagter (Oenanthe oenanthe) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer wat minder as 20 keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern wheatear.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Skaapwagters