Die Olyflyster (Turdus olivaceus) is 'n algemene standvoël en hoogtetrekvoël in immergroen woud. In die Suid- en Wes-Kaap brei die voël sy habitat uit na parke, tuine en plantasies. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 55 - 78 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive thrush.
duimnael|links|'n Olyflyster in Plettenbergbaai, Suid-Afrika.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lysters