Die jaar 51 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Vologeses (Valagsj) I wat die onderkoning van die Mediërs was, word koning van die Partiese Ryk. The Persian Empire: A Historical Encyclopedia Empires of the World , ABC-CLIO, 2016, ,
Geboortes 24 Oktober – Domitianus, 'n Romeinse keiser († 96)
Sterftes Gotarzes II – Parthiese koning van die Persiese Ryk.
Verwysings
Kategorie:1ste eeu