Die jaar 55 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Vitellius word deur keiser Nero as goewerneur van Africa aangestel. Daar breek onder leiding van Vardanes uit Hyrkanië 'n opstand uit teen Vologeses I van PartiëThe Persian Empire: A Historical Encyclopedia Empires of the World , ABC-CLIO, 2016, ,
Geboortes
Sterftes Britannicus (vergiftig deur Nero). Verwysings
Kategorie:1ste eeu