duimnael|regs|260px|'n Rooijakkals.
Jakkals kan na een van die volgende verwys:
'n Listige, skelm persoon. B.v.: Hy is 'n regte, geveinsde jakkals. Jakkalse, hondagtige roofdiere in die familie Canidae, met lang bene, dik stert en 'n spits snuit, berug weens die skade wat dit onder kleinvee kan aanrig. Draaijakkals (ook 'n silwerjakkals genoem) Rooijakkals Witkwasjakkals Maanhaarjakkals Bakoorjakkals
Sien ook Jakkalsvoëls, 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse aasvoëls.
Kategorie:Persiese woorde en frases