Die jaar 33 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Geboortes
Sterftes Agrippina die ouere, vrou van Germanicus. 3 April – Jesus van Nasaret, (moontlike datum van die kruisiging)Blinzler, J. Der Prozess Jesu, fourth edition, Regensburg, Pustet, 1969, pp101-126 Die ander moontlike datums wat deur 'n aantal geleerdes ondersteun word, is 7 April, 30 n.C. en 6 April, 31 n.C..Rainer Riesner, Paul's Early Period: Chronology, Mission Strategy, Theology (Wm. B. Eerdmans Publishing, 1998), page 58.
Verwysings
Kategorie:1ste eeu