Die jaar 37 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Gaius, voluit Gaius Julius Caesar Augustus Germanicus word die derde keiser van Romeinse Ryk.The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, , Harvard University Press, 1993, , Hy is Germanicus se seun en sal baie eeue later deur die geskiedkundige Gibbons bekend gemaak word onder 'n bynaam wat die soldate hom as kind gegee het: caligula (soldatelaarsie).

Geboortes 15 Desember – Nero, Romeinse keiser († 68). Onbekend – Flavius Josephus, Romeinse burger en Joodse geskiedskrywer († 100).

Sterftes 16 Maart – Tiberius, Romeinse keiser (* 42 v.C.)

Verwysings

Kategorie:1ste eeu