Die jaar 26 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Palestina Pontius Pilatus word goewerneur van Judea.

Sjina Die eredienste aan die Vyf Magte word aan die grense van Luoyang herstel, maar die rituele rondom Hemel en Aarde gaan voort.RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism , Taylor & Francis US, 2003, ,

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:1ste eeu