Fhatuwani "Rasta" Rasivhenge (gebore op 3 Januarie 1986 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse Rugbyunie elitepaneel skeidsregter.SA Rugby profile
Rasivhenge is vir die eerste keer in 2016 bygevoeg op die skeidsregterrooster vir die 2016 Superrugbyseisoen.
Kollegas Quinton Immelman Craig Joubert Marius Jonker Stuart Berry Pro Legoete Jaco Peyper Lourens van der Merwe
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregters Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense