Die Tweede Meksikaanse Keiserryk (Spaans: Segundo Imperio Mexicano) het vanaf 1864 tot 1867 op die gebied van die huidige Verenigde Meksikaanse State bestaan. Die keiserryk het uit die eerste Meksikaanse Republiek ontstaan wat ná die ontbinding van die Eerste Meksikaanse Keiserryk gestig is. Die keiserryk is tydens die Franse inval op 10 April 1864 onder Napoleon III van Frankryk met die Oostenrykse aartshertog Maksimiliaan I van Habsburg as keiser gestig. Napoleon III het Meksiko binnegeval om 'n monargie te stig wat van Frankryk afhanklik sou wees. Met die teregstelling van Maksimiliaan I is die monargie afgeskaf en die Verenigde Meksikaanse State gestig wat steeds bestaan.
Deelgebiede duimnael|upright|links|Keiser Maksimiliaan I van Meksiko (1864–1867) duimnael|links|Cesare Dell’Acqua: Maksimiliaan ontvang die Meksikaanse delegasie duimnael|links|Édouard Manet: Die teregstelling van Maksimiliaan van Meksiko duimnael|links|Die 50 deelgebiede van Meksiko in 1865 Die Tweede Meksikaanse Keiserryk het uit 50 deelgebiede bestaan: Acapulco Aguascalientes Álamos Arizona Autlán Batopilas Kalifornië Campeche Chiapas Chihuahua Coahuila Coalcomán Colima Durango Ejutla El Potosí Fresnillo Guanajuato Guerrero Huejuquilla Iturbide Jalisco La Laguna Mapimí Matamoros Matehuala Mazatlán Michoacán Nayarit Nazas Nuevo León Oaxaca Puebla Querétaro Sinaloa Sonora Tabasco Tamaulipas Tancítaro Tehuantepec Teposcolula Tlaxcala Toluca Tula Tulancingo Tuxpan Valle de México Veracruz Yucatán Zacatecas
Bronnelys Arnold Blumberg: The Diplomacy of the Mexican Empire, 1863–1867. Reprinted edition. Krieger, Malabar FL 1987, . René Chartrand: The Mexican Adventure 1861–67. Osprey, London 1994, (Men-at-arms Series 272). Johann Lubienski: Der maximilianeische Staat. Mexiko 1861–1867. Verfassung, Verwaltung und Ideengeschichte. Böhlau, Wien u. a. 1988, (Forschungen zur europäischen und vergleichenden Rechtsgeschichte 4). Friedrich Weissensteiner: Reformer, Republikaner und Rebellen. Das andere Haus Habsburg-Lothringen. Piper, München 1995, .
Eksterne skakels
Keiserryk Meksiko Keiserryk Meksiko Mexiko: Die Franse inval en die Tweede Keiserryk, 1862-1867
Kategorie:Geskiedenis van Meksiko