Pous Pius XII die 260ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1939 tot 1958 het 41 ensiklieke uitgegee. duimnael|Pous Pius XII

! Datum Titel Onderwerp 20 Oktober 1939 Summi Pontificatus Die eenheid van die mensdom 1 November 1939 Sertum Laetitiae 150-jarige bestaan van die Kerk in die VSA 13 Junie 1940 Saeculo Exeunte 800-jarige onafhanklikheid van Portugal 29 Junie 1943 Mystici Corporis Christi Die mistieke liggaam van Christus 30 September 1943 Divino Afflante Spiritu Die Heilige Skrif 9 April 1944 Orientalis Ecclesia Die Oosterse Kerk 15 April 1945 Communium Interpretes Die einde van die Tweede Wêreldoorlog 23 Desember 1945 Orientales Omnes Alle Oosterse Kerke 6 Januarie 1946 Quemadmodum Weeskinders 1 Mei 1946 Deiparae Virginis Mariae Die Maagd Maria 21 Maart 1947 Fulgens Radiatur Sint Benedictus 20 November 1947 Mediator Dei Die liturgie 18 Desember 1947 Optatissima Pax Wêreldvrede 1 Mei 1948 Auspicia Quaedam Palestina 24 Oktober 1948 In Multiplicibus Curis Gebed vir vrede in Palestina 15 April 1949 Redemptoris Nostri Cruciatus Heilige plekke in Palestina 12 Maart 1950 Anni Sacri Die Heilige Jaar 19 Julie 1950 Summi Maeroris Oproep vir gebede vir vrede 12 Augustus 1950 Humani Generis Evolusie 6 Desember 1950 Mirabile Illud Kruistog vir vrede 2 Junie 1951 Evangelii Praeconis Sending 8 September 1951 Sempiternus Rex Christus Konsilie van Chalcedon 15 September 1951 Ingruentium Malorum Die Rosekrans 15 Desember 1952 Orientales Ecclesias Vervolging in Bulgarye 24 Mei 1953 Doctor Mellifluus Bernard van Clairvaux 8 September 1953 Fulgens Corona Die Mariajaar 25 Maart 1954 Sacra Virginitas Heilige maagdelikheid 5 Junie 1952 Ecclesiae Fastos Sint Bonifasius 7 Oktober 1954 Ad Sinarum Gentem Aan die Chinese volk 11 Oktober 1954 Ad Caeli Reginam Oor die koningin van die Hemel 25 Oktober 1954 Musicae Sacrae Gewyde musiek 15 Mei 1956 Haurietus Aquas Devosie tot die Heilig Hart 28 Oktober 1956 Luctuosissimi Eventus Die Hongaarse opstand 1 November 1956 Laetamur Admodum Oproep om gebede vir vrede 5 November 1956 Datis Nuperrime Die Hongaarse opstand 21 April 1957 Fidei Donum Toestand van sending in Afrika 16 Mei 1957 Invicti Athletae Sint Andreas Bobola 8 September 1957 Le Pelerinage de Lourdes Die verskynings in Lourdes 8 September 1957 Miranda Prorsus Die elektroniese media 14 Julie 1958 Meminisse Juvat Gebede vir die vervolgde Kerk 29 Junie 1958 Ad Apostolorum Principis Kommunisme in China

Verwysings Pous Pius XII ensiklieke - volteks kopieë.

Ensiklieke