Keirrison de Souza Carneiro (Dourado, 3 Desember 1988), beter bekend as Keirrison, is 'n voormalige Brasiliaanse sokkerspeler. Hy het onder meer vir Coritiba (2006-2008; 2013-); Palmeiras, FC Barcelona (2009-), Benfica, Fiorentina en Santos gespeel.
Erelys Coritiba Kampioen van Brasilië (Série B): 2007
Kampioen van Paraná: 2008
Santos Kampioen van São Paulo: 2011 Libertadores: 2011
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Sokkerspelers van die Coritiba-sokkerklub Kategorie:Lewende mense Kategorie:Brasiliaanse sokkerspelers