duimnael|300px|Mans werk by 'n walvisstasie in Suid-Afrika.
Die praktyk van walvisvangs in Suid-Afrika het aan die begin van die 19de eeu momentum gekry. In 1806 het 'n walvisfabriek op Bakeneiland in die eertydse Kaap de Goede Hoop geopen. In 1908 het landgebaseerde kommersiële walvisstasies in Suid-Afrika geopen, maar teen 1936 is die fasiliteite tot 'n enkele stasie in diens van die hele volk verminder. In die 1960's is besef dat Suid-Afrika se bevolkings van die rorkwal, en dan potvis en seiwalvis uitgeput begin raak, en is daar met die jag van die minkewalvis begin. Daar is voortgegaan om minkewalvisse te vang wat na die Durbanse walvisstasie geneem is (1968-1975). Walvisjag in Suid-Afrika het in 1979 tot 'n einde gekom toe die regering dit heeltemal verbied het. Daar was ook 'n walvisstasie in Plettenbergbaai.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Ekonomie van Suid-Afrika Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika Kategorie:Natuur in Suid-Afrika Kategorie:Walvisagtiges