duimnael|upright|Scotia Plaza

Scotia Plaza is 'n 68-verdieping hoë wolkekrabber in Toronto, Ontario, Kanada. Met 'n hoogte van 275 meter is dit tans die derde hoogste gebou in Kanada. Die gebou is in 1988 voltooi.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Toronto Kategorie:Wolkekrabbers in Kanada