Marco Aurélio Morais dos Santos (Ponta Grossa, 6 Oktober 1965), beter bekend as Dida, is 'n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Colorado, Coritiba (1985-1986; 1994-1995), Corinthians, Palmeiras, Flamengo, Grêmio, Cerro Porteño, XV de Jaú, Ponte Preta en Pensacola.
Erelys Coritiba Kampioen van Paraná: 1986
Kampioen van Brasilië: 1985
Corinthians Kampioen van São Paulo: 1988
Brasilië (onder-20) FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi 1985
Eksterne skakels Sambafoot O Gol
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sokkerspelers van die Coritiba-sokkerklub